*Voorsetsels - sinne Flashcards

1
Q

______ more af doen ons nuwe werk.

A

van

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

______ ‘n week gaan ons met vakansie.

A

oor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Dawid het ______ die perd afgeval.

A

van

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Die appel hang ______ die boom.

A

aan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die bal lê ______ die muur.

A

agter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Die hond sit ______ die tafel.

A

onder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die hond lê ______ die tapyt.

A

op

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die huis is ______ die hoek.

A

om

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Die kafee staan ______ die kantoor.

A

langs

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Die kinders luister ______die onderwyser.

A

na

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Die kinders sit ______ tafel.

A

aan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Die mense sit ______ die tafel.

A

om

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Die muur beskerm ons ______ diewe.

A

teen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Die ou man leun ______ die muur.

A

teen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Die prent hang ______ die muur.

A

teen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Die skool sluit ______ tienuur.

A

om

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Die vader is lief ______ sy seun.

A

vir

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Die vakansie begin ______ sewe weke.

A

oor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Die vrugte hang ______ die boom.

A

op

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Die weer lyk ______ rëen.

A

soos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Dit bestaan ______ appels en pere.

A

uit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Dit is kwart ______ tien.

A

oor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Dit is nou kwart ______ tien.

A

voor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Dit smaak ______ aarbeie.

A

na

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Q

Ek bêre my boek ______die bank.

A

in

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

Ek dink ______ jou.

A

aan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
27
Q

Ek doen sport ______ skool.

A

na

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
28
Q

Ek en my gesin bly ______ die Visagies.

A

by

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
29
Q

Ek en my vriende het ______ hom gelag.

A

vir

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
30
Q

Ek hou ______ perskes en aarbeie.

A

van

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
31
Q

Ek is altyd ______ my maats by die skool.

A

met

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
32
Q

Ek is bang ______ slange.

A

vir

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
33
Q

Ek ontmoet jou ______ die park.

A

by

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
34
Q

Ek ry ______ die fiets winkel toe.

A

per

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
35
Q

Ek sien uit ______die kamp.

A

na

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
36
Q

Ek skryf ‘n brief _______ my oom.

A

vir

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
37
Q

Ek soek ______ die bal.

A

na

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
38
Q

Ek stamp my kop ______ die tafel.

A

teen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
39
Q

Ek verkies tee ______ water.

A

bo

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
40
Q

Ek verlang ______ my ouers.

A

na

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
41
Q

Gee ______my daardie geld asseblief.

A

vir

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
42
Q

Hierdie fiets behoort ______ my vriend Gawie.

A

aan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
43
Q

Hulle baklei ______ die bal.

A

oor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
44
Q

Hulle kla ______ die baie werk.

A

oor

45
Q

Hulle loop ______ die park.

A

deur

46
Q

Hulle praat ______ al die werk.

A

oor

47
Q

Hulle sit ______ tafel.

A

aan

48
Q

Hulle skakel die lug ______ .

A

aan

49
Q

Hy bly ____ ons.

A

by

50
Q

Hy glo ______ goeie maniere.

A

in

51
Q

Hy gooi my ______ die bal.

A

met

52
Q

Hy het ______ die hawe aangekom.

A

by

53
Q

Hy het die bal ______die ruit geslaan.

A

teen

54
Q

Hy is bang ______ die slang.

A

vir

55
Q

Hy is jaloers ______ sy mooi skoene.

A

op

56
Q

Hy is tevrede ______ sy punt.

A

met

57
Q

Hy is trots ______ sy goeie punte.

A

op

58
Q

Hy is verlief ______ haar.

A

op

59
Q

Hy klim ______ die motor.

A

uit

60
Q

Hy kyk ______ die mooi prente.

A

na

61
Q

Hy leun ______ die muur.

A

teen

62
Q

Hy loop ______ die hek.

A

deur

63
Q

Hy loop ______ iemand.

A

agter

64
Q

Hy skrik ______ die hond.

A

vir

65
Q

Hy skryf n brief ______ Jan.

A

aan

66
Q

Hy spring ______ die draad.

A

oor

67
Q

Hy spring ______ die hek.

A

oor

68
Q

Hy spring ______ die water.

A

in

69
Q

Hy stel belang ______ kuns.

A

in

70
Q

Hy trek sy trui ______.

A

uit

71
Q

Hy val ______ die water.

A

in

72
Q

Iemand klop ______ die deur.

A

aan

73
Q

James sit ______ my.

A

langs

74
Q

Jan praat ______ sy buurman.

A

met

75
Q

Johan lyk ______sy pa.

A

soos

76
Q

Jy koop groente ______ die winkel.

A

by

77
Q

Jy moet ______ skool jou boek lees.

A

voor

78
Q

Jy woon ______ ‘n dorp.

A

op

79
Q

Net ‘n oomblik - ek was ______ jou in die tou.

A

langs

80
Q

Ons gaan ______ vakansie.

A

met

81
Q

Ons het die bal ______die ruit geslaan.

A

teen

82
Q

Ons skool begin ______ agtuur.

A

om

83
Q

Ons soek ______ die verlore bal.

A

vir

84
Q

Ons was almal bly ______ die goeie nuus.

A

oor

85
Q

Ons woon ______ ‘n huis.

A

in

86
Q

Oppas; daar’s ‘n skerpioen ______ daardie rots!

A

op

87
Q

Oupa ry ______ perd deur die veld.

A

per

88
Q

Skink die tee ______ die koppie.

A

in

89
Q

Sy is kwaad ______ hom.

A

vir

90
Q

Sy is lief ______ haar ouma.

A

vir

91
Q

Sy kuier _____ haar ouma.

A

by

92
Q

Sy loop ______ die woud huis toe.

A

deur

93
Q

Sy sit ______ die stoel.

A

op

94
Q

Verdeel die appels ______ die kinders.

A

onder

95
Q

Werk ______ die begin af.

A

van

96
Q

Werk in plaas ______ speel.

A

van

97
Q

Wil jy saam ______ ons strand toe gaan?

A

met

98
Q

Hy skryf ‘n brief ______sy nooi.

A

vir

99
Q

Hy luister ______ die radio.

A

na

100
Q

Die prent hang ______ die muur.

A

teen

101
Q

Ek en jy gaan môre _____ die kerk toe.

A

na

102
Q

Kyk ______daardie mooi meisie.

A

na

103
Q

Soek ______ die roos; dit behoort ______ my.

A

vir & aan

104
Q

Ek wil dit ______ Annie stuur.

A

vir

105
Q

Ek is kwaad ______ hom; want hy lag ______ jou klere .

A

vir & vir

106
Q

Hulle praat ______ haar; want hulle is lief ______ haar.

A

met & vir

107
Q

Gee ______ haar die pakkie.

A

vir

108
Q

Moenie bang wees _____ die hond nie.

A

vir

109
Q

Ek dink baie _______ die goeie ou dae.

A

aan