Sjabloon Flashcards Preview

Afrikaans Literature > Sjabloon > Flashcards

Flashcards in Sjabloon Deck (15)
Loading flashcards...
1
Q

Van waar kom Stefan af?

A

Stefan het na ń rugby oefening gekom.

2
Q

Wat dink Stefan van Die oefening? Motiveer

A

Stefan dink Die oefening was baie hard omdat hy het gese dat ‘ons het klippe gekou’.

3
Q

Watter posisie speel Sjabloon?

A

Sjabloon speel skrumskakel.

4
Q

Is Sjabloon ń goeie speler? Motiveer

A

Ja, omdat Dwayne het na Sjabloon gespeel en Stefan het gese dat Dwayne kan vergreet om ooit Sjabloon se tokse vol te staan.

5
Q

Watter ander eienskap leer ons van Sjabloon deur Die woord “smithereens”?

A

Hy is baie gewild en hy is ń tendenseerder.

6
Q

Dink jy Sjabloon en Stefan is goeie vriende?

A

Ja want hulle is goeie vriende want Stefan is bekommerd oor Sjabloon. Ook Sjabloon het sy sjabloon vergreet na Stefan se huis.

7
Q

Wat is Pieter se bynaam?

A

Sjabloon

8
Q

Wanneer het Pieter by Die Skool begin?

A

Pieter het na Skool begin na Die begin van Die jaar.

9
Q

Gee twee Feite oor Pieter se pa?

A

Hy is nie ń goed pa nie en hy in Die tronk was oor hy met dwelms deurmekaar.

10
Q

Wie het hierdie informasie eerste uitgevind?

A

Mandy

11
Q

Wat het by Pieter se huis gebeur?

A

Daar was ń skietery.

12
Q

Waar is Sjabloon nou?

A

Sjabloon is nou in ń veilige plek.

13
Q

Wie se skuld vas hierdie gebeurtenis by Die huis?

A

Dit was Pieter se broer Jason. Jason is glo met dwelmhandelaars deurmekaar, Die skietery was oor geld.

14
Q

Dink jy Pieter sal weer terugkom skool toe? Motiveer

A

Nee omdat dit is baie gevaarlik en daar kan nog ń skietery wees.

15
Q

Waarom dink jy het Pieter ń obsessie met sjablone gehad?

A

Sjabloon sal nie dieselfde patroon volg as hy pa en broer. Hy wil sy eie individu wees.