Idiome Flashcards Preview

Afrikaans > Idiome > Flashcards

Flashcards in Idiome Deck (17)
Loading flashcards...
1
Q

What is the meaning of this idiom?:

“Om ‘SLANG TE VANG’”

A

Eng. Too be very angry;furious

Afr. WOEDEND

2
Q

What idiom says:

Eng.”there is hidden danger”
Afr. “Daar is skuilende gevaar”

A

“Daar is ‘n slang in die gras “

3
Q

What does this idiom mean:

“ Om ‘HOOG IN DIE TAKKE”?

A

Eng. to be very drunk

Afr. Te wees is om baie dronk te wees

4
Q

What does this idiom mean?:

“As is verbrande houd”

A

Afr. Hou op om altyd net te wens (wish)

Eng. Stop engaging in wishful thinking

5
Q

Which idiom says:
Afr.Jy onsin of nonsens praat”
Eng. to talk nonsense/ rubbish

A

“Deur jou nek te praat”

6
Q

What does this idiom mean?:

“ jou kop is deur “

A

Afr.jy het iets reg gekry

Eng. to be successful

7
Q

What does this idiom mean?:
“Klere maak nie die man nie”
“Don’t judge a book by its cover”

A

Moenie besluit hoe iemand is deur net na sy klere te kyk nie

8
Q

What does this idiom mean?:

“Wie nie waag nie, sal nie wen nie”

A

No risk, no reward

9
Q

What does this idiom mean?:

“Wie nie sterk is nie, moet slim wees”

A

If you are not strong, you must be clever/smart.

10
Q

‘n nuwe blaadjie omslaan

A

Bly weg van verkeerde dinged en begin ‘n nuwe lewe turn over a new leaf- to change old ways

11
Q

So slim soon die houtjie van die galg

A

Afr. Baie Baie slim- en skelm Eng. As sly as a fox, clever and sly

12
Q

Slim vang sy baas

A

Afr. As jy te slim probeer wees, word jy dikwels self gevang Eng. Too clever for your own good.

13
Q

Aanhouer wen

A

He who keeps trying wins(lit.) Moenie moed verloor nie; don’t lose hope and courage

14
Q

Ek hang aan sy lippe

A

Lit. Hang on your lips Fig. Listening to every word you say(to pay a lot of attention), luister baie aandagtig

15
Q

Met jou talente woeker

A

Make good use of your talents, moet jou talente goed gebruik

16
Q

As ‘n mens “pens en pootjies” in die water beland

A

Is jou hele lyf in die water, means covering your whole body

17
Q

As jy sê “oos wes, tuis bes”

A

Dit is vir jou die lekkerste by jou eie huis(always return home; home is the best)