Die Kruppel Engel (5) Flashcards Preview

Afrikaans Literatuur > Die Kruppel Engel (5) > Flashcards

Flashcards in Die Kruppel Engel (5) Deck (18)
Loading flashcards...
1
Q

Na wat ruik Jakob by die begrafplaas?

3

A

Son, kakiebos en stof.

2
Q

Hoe het Jakob geruik die aand van die biduur?

A

Suur en oud

3
Q

Hoekom moet Tina deur haar skuld werk?

A

Om te begin genees (heal).

4
Q

Hoe weet ons dat Tina sleg voel oor Jakob?

7

A
Wil nie eet nie.
Sukkel om aan die slaap te raak. 
Sien alles in wit, grys en swart. 
Baie stil. 
Moeg vir die lewe. 
Sukkel om te konsentreer. 
Voel miserabel.
5
Q

Hoe gebeur dit dat Tina in die detensieklas beland het?

A

Sy het vergeet om ‘n opstel vir huiswerk te skryf.

6
Q

Waarmee het juffrou Dale vir Tina gehelp rakende haar geld?

A

Sy het Tina gehelp om ‘n spaarrekening oop te maak by die bank.

7
Q

Noem 2 dinge waaroor Tina dankbaar is.

A

Stefaans Marais stry haar nie af nie.

Hy het genoeg geld om vir haar te sorg.

8
Q

Waaroor was Stefaans bekommerd toe hy Tina daardie Vrydag by die koshuis opgetel het?
(3)

A

Sy het haar skooltas vergeet.
Sy het ‘n Engelse toets gedop.
Sy het twee keer detensie gesit.

9
Q

Hoe toon Stefaans troos teenoor Tina?

A

Hy streel oor haar hare en sit sy hand op haar hare.

10
Q

Wat het Oumies gesê van haar engel?

A

‘n Engel is nie net daar om jou lewe makliker te maak nie, maar ook om jou daaraan te herinner dat jy ‘n doel in die wêreld het.

11
Q

Hoofstuk 15

A

🐰

12
Q

Wat doen Tina nadat sy haar wasgoed opgehang het?

A

Gaan lê op haar bed met haar gesig na die muur gedraai.

13
Q

Wat doen Pa At vir Tina?

Hoe voel Tina daaroor?

A

Sy sit by haar op die bed met ‘n warm koppie tee en sit sy hand op haar hare.

Vir Tina is dit ‘n vertroude gebaar.

14
Q

Hoe is Jakob dood?

A

‘n Trein het oor hom gery.

15
Q

Wat onthou Tina dat Jakob vir haar by die kerk gesê het?

A

Dat sy mooi is.

16
Q

Hoekom sê Pa At dat Jakob stout was?

3

A

Wou nie luister nie en dis hoekom hy so gebrand het met die pap.

Hy het gom gesnuif.

Hy wou nie bad nie.

17
Q

Wat het dominee Buffel in sy spreek by Jakob se begrafnis gesê?

A

Ons is ons broer se oppasser.

18
Q

Sou jy sê die boek eindig op ‘n hoopvolle noot? Hoekom?

A

Ja. Tina kon vrede maak met die skuldgevoel gehad het. Sy kan nou aangaan met haar lewe en emosioneel genees.