Byvoeglike naamwoorde Flashcards Preview

Afrikaans Grade 6- Binos > Byvoeglike naamwoorde > Flashcards

Flashcards in Byvoeglike naamwoorde Deck (12)
Loading flashcards...
1
Q

Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.

Die bottel bier is leeg. Dit is ‘n _______ bottel bier.

A

leë.

2
Q

Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.

Die skoen is stukkend. Dit is ‘n _________ skoen

A

stukkende.

3
Q

Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.

Die angelier is verlep. Dit is ‘n _________ angelier.

A

verlepte

4
Q

Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.

Die binneband is gelap. Dit is ‘n _______ binneband.

A

gelapte

5
Q

Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.

Die koerant is oud. Dit is ‘n _________ koerant.

A

ou

6
Q

Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.

Die pad is lank. Dit is ‘n __________ pad.

A

lang

7
Q

Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.

Die muur is laag. Dit is ‘n _____ muur.

A

lae

8
Q

Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.

Die boom is hoog. Dit is ‘n _____ boom.

A

hoë

9
Q

Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.

Die rivier is droog. Dit is ‘n _____ rivier.

A

droë

10
Q

Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.

Die film is goed. Dit id ‘n _________ film.

A

goeie

11
Q

Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.

Die rugsak is nuut. Dit is ‘n _____ rugsak.

A

nuwe

12
Q

Gee die korrekte vorm van die byvoeglike naamwoord.

Die man is doof. Dit is ‘n ______ man.

A

dowe